How many shovels of material in a wheelbarrow concrete mix?


1 x shovel of cement
2 x shovels of sand
3 x shovels of stone/ gravel

Put 6 full shovels into a wheelbarrow before you start adding water.

How many wheelbarrows is in a cubic meter?


Depending upon your wheelbarrow size it will take 9 to 14 full wheelbarrow loads.

Wenke vir wanneer jy sement meng


Water
In die algemeen is dit so dat hoe meer water by ‘n gegewe hoeveelheid sement gevoeg word, hoe swakker is die sement of beton mengsel. Dit is belangrik om eers die minimum hoeveelheid water by te voeg on die sement mengbaar te maak.

Bere plek vir sement
Bere sakkies sement op ‘n opgeligte plek in ‘n vogvrye tuinstoor of bereplek. Sement moet gebruik word in dieselfde volgorde as waarin jy dit koop, omdat sement mettertyd hard word.

Meng
Meet alle materiale akkuraat deur ‘n gepaste houer (kruiwa of emmer) te gebruik. Meng deeglik totdat ‘n egalige kleur verkry word. Voeg water by terwyl gemeng word, wees versigtig vir te veel water.

Droog proses
Beton of pleister moet minstens sewe dae lank klam gehou word om seker te maak die sterkte neem toe. Sproei liggies met water of beskerm die oppervlak met ‘n stuk plastiek om te keer dat dit uitdroog

Hoe  wyd en diep behoort fondasie te wees.

Gewoonlik 0.6m wyd by 0.45m diep – maak net seker wat die plaaslike regulasies is.

Wat is die aanbevole dikte om in vloer te gooi?


Huishouudelike vloere is gewoonlik een baksteen dik

Hoeveel moet ek meng vir baksteen le of pleister?


Vir elke 1000 bakstene – 3 sakke sement en 9 kruiwaens sand. Om te pleister vir elke 100 kubieke meter 10 sakke sement en 30 kruiwaens sand. Watter mengsel is nodig om ‘n huishoudelike vloer ‘n deklaag (“screed”) te gee? Huishoudelike vloer – powercrete of buildcrete 32,5 – gebruik 1:4 (riviersand)

How to make concrete


Concrete is a building material that’s comprised of fine and coarse materials bound together with cement if you need improvements at your home, you may want to make a concrete mix the DIY way. To create your own concrete, you’ll need to make use of an all purpose cement and mix it with other material to create a soft concrete that you can work with.